top of page

Die eenparige verklaring van die Vereenigde Boere Gemeenskappe van Suid-Afrika


Wanneer in die loop van menslike gebeure dit nodig word vir een volk om die politieke bande wat hulle met die ander verbind het, te ontbind en om onder die magte van die aarde aan te neem, die afsonderlike en gelyke stasie waaraan die natuurwette en die natuur se god geregtig is hulle, 'n ordentlike respek vir die menings van die mensdom, vereis dat hulle die oorsake moet verklaar wat hulle tot die skeiding impliseer.


My broeders en Volks Genote, Hier staan ons op die oomblik voor een Heilige God van Hemel en Aarde om een Belofte voor Hom te Belowe, Dat as Hy aan ons die Oorwinning gee, dat ons een Huis tot eer van Sy naam mag stig, waar dit die Here ook Behaag, en dat ons ook Sy hulp en bystand van God afsmeek, om die Gelofte te volbring en dat ons die Dag van Oorwinning in die Boek sal opteken en bekend maak, selfs aan ons laatste nageslagte, en dat die Dag tot eer van God gevier mag word.


Ons hou hierdie waarhede vanselfsprekend, dat alle mense gelyk geskep word, dat hulle deur hulle Skepper toegerus word met sekere onvervreembare regte, waaronder die lewe, vryheid en die strewe na geluk. - Om hierdie regte te verseker, word regerings onder mans ingestel, wat hul regverdige magte uit die toestemming van die regeer aflei. - Sodra enige vorm van regering vernietigend van hierdie doelwitte word, is dit die Reg van die Mense om dit te verander of af te skaf. , en om 'n nuwe regering in te stel, die grondslag te lê op sulke beginsels en om sy magte in so 'n vorm te organiseer, waarskynlik sal dit hul veiligheid en geluk waarskynlik lyk. Versigtigheid sal inderdaad dikteer dat lang gevestigde regerings nie vir ligte en oorgangsake verander moet word nie; en daarom het alle ondervinding getoon dat die mens meer geneig is om te ly, terwyl euwels ly as om hulself reg te stel deur die vorms wat hulle gewoond is, af te skaf. Maar wanneer 'n lang trein van mishandeling en aanvalle voortdurend nagevors word, het dieselfde voorwerp 'n ontwerp om hulle onder absolute Despotisme te verminder. Dit is hulle reg, dit is hulle plig om so 'n regering af te gooi en nuwe wagte te voorsien vir hul toekomstige veiligheid . - Dit is die pasiënt se lyding van hierdie kolonies; en dit is nou die noodsaaklikheid wat hulle dwing om hul voormalige regeringstelsels te verander. Die geskiedenis van die huidige Koning van Groot-Brittanje is 'n geskiedenis van herhaaldelike beserings en aanvalle, wat almal in direkte voorwerp die vestiging van 'n absolute tirannie oor hierdie state het. Om dit te bewys, laat feite aan 'n openhartige wêreld voorgelê word.


Vir meer as honderd jaar was daar oor ons regte as die Boervolk geloop. Ons kultuur was misken en ons besware was geignoreer. Die Unie van Suid afrika was tot stand gebring sonder dat ons as burgers van die Boere republieke daarin geken was. Die Vredes Onderhandelinge met die Engelse was ook bedrywe deur Smuts hulle sonder dat ons daarin geken was. Ons was in beide Wêreld oorloë teen ons wil in gesleep. So ook was die verwydering van die Grense tussen die Republiek en die Tuislande verwyder deur De Klerk en ANC hulle sonder dat ons as Boere burgers daarin geken was. Daar was ook geonderhandel met die ANC met voorwaardes wat daar gestel was, weereens sonder dat ons daarin geken was en was ons teen ons wil ingedwing in die Nuwe Bedeling van die ANC waar daar regstellende aksies en Swart Ekonomies Bemagtiging, Breë Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging ingedwing sonder dat ons daarin geken was en teen ons wil, waar ons veram was en gemarginaliseer was. Die wat sogenaamd ons leiers moes wees het ons ook aanhoudend in die rug gesteek en slegs na hul eie belange omgesien. Die Volksmoord teen ons Blanke Volk, veral die Boerevolk het begin en vandaar toegeneem, sonder dat die Regering van die Nuwe Suid Afrika enige iets daaraan gedoen, behalwe om die Kommando Stelsel af te skaf en ons regte tot Lewe, Vryheid en Strewe om Geluk te ontneem saam met ons eiendoms regte. Ook was ons regte om ons self te beskerm van ons ontneem sowel as ons Godsdiens Vryheid. As dit nie genoeg was nie, word ons eiendoms Regte sumier verwyder teen ons wil sonder dat ons daarin geken was onder die Ramaphosa bewind. Ook was ons ontneem van ons regte tot die regtigheid. Verdens bevind ons dat ons ook belas en selfs oorbelas word sonder dat ons enige verteenwoordigheid het in die Parlement en regering en howe. Ja daar is Politieke Opposisie Party in die Parlement, maar ook hulle ignoreer ons ten voll, weier om ons saak te hoor en te veg vir ons, maar ons is goed genoeg vir stemme gedurende die verkiesings waarna ons weer vergeet word vir die volgende vyf jaar. Ons is moeg daarvoor om so misbruik te word vir stemme en om misbruik te word en ons regte geskend word.


Dus sien ons geen ander uitweg as Volle Self Beskikking en volle onafhanklikheid om vry te wees van die tiranie waaronder ons is en verkies ons dat ons ons self kan en mag regeer soos God aan ons die Regte gegee het en vry te wees as die Boervolk, om ons Christelike Geloof uit te leef en ons eie regering daar te stel wat sal dien om ons God gegewe regte te kan beskerm en dat dit 'n klein en beperkte regering sal wees terwyl ons self onderhoudent kan wees en slef regerend volgens die Bybel, in god op Wie ons vertrou as Een Nasie onder God

55 views0 comments
bottom of page