top of page

Our Projects

Opvoedkundig en Uitryking

Deur hierdie projek om ons volksgenote in te lig en op te voed oor wie en wat ons as Boere is. Ook om hulle te leer om van voetsoolvlak af te organiseer van plaaslike vlak. Ook hulle te leer om te kan inskakel by relevante Boere Organisasies ten opsigte van behoefte, Militer by Boereligioen en AWB. Vir die beskerming en hulp verlening die Suidlanders en dan is daar ook Kultuur organisasies. Ons sal self ook met aksies kom en projekte kom waar daar leumtes is

Grondwettlike Ontwikkeling van Boere Republieke, Aksie Lodsing en Herstel Van Boere Republiek met die Vierkleur

Ontwikkeling van die Deklrasie van Onafhanklikheid, Grondwet, Handves van Regte gebaseer op die Bybel, veral op Eksodus en Deuteronium. Loodsing van aksies van voetsool vlak af wat kan lei tot die herstel van die Boere Republiekein smaewerking met bestaande Boere Orgnisasies soos die Boerelegioen, Suidlanders, HNP, VVK, AWB, Kommando Korps en Toekomsvonk en Gelofteland

Ondersteunings Dienste

Om op inverende wyse ondersteunings te leen aan individue en grope mense wat van voetsoolvlak af te orgniseer, sowel ook om die orgniserings te orgniseer en ook te help om in vernootskap met bestaande orgnisasies te werk en ook om meer aksies te loods wat kan bydra tot die herstel van die Boere Republieke

bottom of page