top of page

Profile

Join date: Oct 29, 2018

About

2 likes received
0 comments received
0 best answers

Ek is Gideon Prinsloo, kom van uit die afstammeling van die Voortrekkers en ook van die Boere wat in die Anglo Boere Oorlog en die 1914 Rebellie. My oupa, wyle Oom Paul Prinsloo van Silverkroon wat siener Van Rensburg persoonlik geken het en sy Pa wat ook Oom Siener Van Rensburg goed geken het en ook die visioene en uitleggings soos deur gegee deur Sienser Van Rensburg. Ek beywer myself ook om ons Boervolk te help om weer ons Boere Republiek weer te herstel. Dus ook bygedra om die SA Teaparty Republic tot stand te bring om die mense van voetsool vlak af te organiseer en elkeen hul self kan orgniseer om groepe te vorm en onder netwerk van die SA Teaparty Republic en met ander Boere organisasies soos die Boerelegioen en Suidlanders en andere te vorm.

gprinsloo

More actions
bottom of page