top of page
Writer's pictureGideon Prinsloo

Angus Buchan word ontbloot.


Ons sien ook hoe meer Angus Bakhand ontbloot word vir n valse profeet vir wat hy is. Ten spyte van alles is daar nogsteeds die blindes wat agter Angus Bakhan aanloop en alles glo wat hy se. Hier is n baie belangrike stuk deur Adriaan Snyman soos hy dit alles uiteen sit wat ek hier gaan pos en dan ook kommentaar wat ek hier gaan lewer.

Ons het op 8 Mei op ons Facebook die volgende gesê oor Angus Buchan se “Its Time”-biddag op Wildeals-Kloof naby Bloemfontein: “Angus Buchan het gekom en Angus Buchan het gegaan en daar was wind en daar was sonstrale…”

Maar daar het dit geëindig. Die miljoen gebede vir reg en geregtigheid, vrede en hoop het op Wildeals-Kloof se stof bly lê, want net daar het reg, geregtigheid, vrede en hoop op die vlug geslaan en sien ons daagliks net meer onreg, meer ongeregtigheid, meer onvrede en meer wanhoop.


‘n Swarte wat een van sy dienste bygewoon het, het na die tyd verwaand en vol bravade gesê: “Ons sal God ‘dwing’ om te doen wat óns wil hê Hy moet doen!”

Hoe is dit dan dat Angus Buchan, wat wyd en syd verkondig hy is deur God Self ‘geroep en gestuur ’, nié daardie God se stem kan hoor óf verstaan wanneer daar met hom gepraat word nie? Deur die profeet Jeremia het Hy Angus tog helder en duidelik laat verstaan: “Bid nié vir hierdie volk ten goede nié. As hulle vas, luister Ek nie na hulle gesmeek nie … Ek het in hulle geen behae nie; maar deur die swaard en die hongersnood en die pes maak Ek hulle tot niet.” Jer. 14:11-12). “ En jy (Angus), bid nie vir hierdie volk nie en hef vir hulle geen smeking of gebed op nie en dring by My nie aan nie, want Ek sal na jou nié luister nié!” (Jer. 7:16).


Maar Buchan volhard steeds in sy wederstrewigheid om sedert 1980 deur sy Shalom Ministries aanhoudend gebede vir hierdie onbehaaglike nasie op te stuur. Ons het dit weer op 19 November verlede jaar in die FNB Stadion in Soweto beleef.

Reeds so vroeg as 27 September het hy in die media hierdie reuse-‘versoeningsbyeenkoms’ aangekondig en voorspel dat hy 100 000 mense (skape en bokke) gaan versamel sodat “ons ‘n streep in die sand kan trek en vir die duiwel sê: Tot hiertoe en nie verder nie!” (Let wel, ‘ons’ gaan die streep trek en die duiwel besweer, en nie die God wat hom geroep het nie).


By daardie Sacred Assembly wou Buchan Suid-Afrika ‘versoen’ en ook verlos van ’n “vernietigende gees van geweld, korrupsie, haat, onvergewensgesindheid, woede en negatiwiteit … Ons is op ’n mespunt in hierdie land en net God kan ons red,” het hy gesê en bygevoeg: “South Africa has warm and loving people, but it is time for us to gather before God and to ask Him to break the spirit of destruction … Only a united church can heal a divided nation.” Maar tot nou toe sien ons nog geen versoening nie.

En ons eerste vraag is dan: As die Reënboognasie dan almal “warm and loving people” is, hoekom is dit nog vir God nodig om ‘n “gees van vernietiging” te breek? Dié twee loop mos nie hand aan hand nie! En ons tweede vraag: Hoe op godsaarde wil hy die meer as 3 000 verskillende kerkdenomiasies in Suid-Afrika verenig? Hy sal daarvoor wag totdat die Beuel eendag blaas, en dan sal dit nog nie moontlik wees nie, want dán word skaap en bok finaal van mekaar geskei!


Tydens die Sowetodiens het hy saam met die skare hierdie belydenis afgelê: “I believe in God, the Father Almighty, the Creator of heaven and earth, and in Jesus Christ, His only Son, our Lord: I believe in the Holy Spirit; the holy catholic church…”


Hy het elders ook gesê hy wil graag alle Suid-Afrikaners onder die katolieke kerk se vaandel intrek, en hy maak geen geheim daarvan dat hy ‘n geswore katoliek is nie.

Die FNB Stadion-gebede het ewewel ook, net soos in Bloemfontein die geval was, in Soweto op die speelveld agter gebly, want die “vernietigende gees van geweld, korrupsie, haat, onvergewensgesindheid, woede en negatiwiteit”, het ons sedertdien met rente teruggekry.


Angus Buchan se noue verbintenis met die gekleurde rasse (dink maar aan die Beth-Hatlaim-weeshuis vir swart ‘weggooikinders’ op sy plaas in Natal) herinner nogal sterk aan ‘n ander Scott met dieselfde neigings, nl. Dr. John Philip wat in 1819 na die Kaap gekom het as hoof van die London Missionary Society. Hy het geglo hy is ‘geroep’ om die swart volke te evangeliseer en dan met die blanke te verenig. Maar net soos Buchan was hy ook totaal uit pas met die Voortrekker en Boer se volkskarakter, hulle diepgewortelde drang na vryheid en afskeiding.

John Philip is in sy tyd deur die Kaapse kerk gesteun, vandag geniet Buchan die steun van ál wat kerk is!


Dus is dié twee nie die enigste ‘geroepenes’ wat die profeet Jeremia se Goddelike Opdrag hierbo ignoreer nie. Sedert 1994 is daar reeds miljoene gebede uit die mond van ‘geroepenes’ van kansels af vanuit tienduisende kerke oor die land vir ‘vrede’ opgestuur, maar dit het elke keer leeg na hulle toe teruggekom. Of kan iemand dalk ‘n dag óf datum noem waarop ons al soveel as ‘n oomblik se ‘vrede’ in hierdie land van verdrukking en smart deelagtig was?


Nou wáár moet ons dan die fout loop soek? By ons voormanne, die politieke leiers? Die bedrieglike media? Of dalk albei? Ja, hulle het hulle pond vleis gegee. Maar hulle het net gedienstig die touleier gevolg – die kerk.


Eerstens gaan ek ook reguit wees, ons as Boervolk kan glad nie die sogenaamde Versoeningsdag vier saam met die vyande van God nie. Ons het die Gelofte wat deur die Voortrekkers by Bloed Rivier onder leiding van Andries Pretorius afgele was, wat ek later mooi uit een sal sit van hoe dit Bybels gestaaf kan word, wat ons nie kan durf waag om te syde te stel ter wille van wat hulle noem "Versoening en eenheid nie. Tweedens, met wat kom ons in versoening? Dit is duidelik dat die Versoening als te doen het met multi-kulturealisme wat satanies is omdat die Christelike Geloof gelyk gestel word met al die ander gelowe in Suid Afrika, dus word Jesus Christus gelyk gestel met Muhammad en Allah en ook met die duisende gode en godinne van Hinoeisme en Budha van Budhisme en die voorvader geeste van die Tradisionele godsdienste en met die mens in humanisme. Ons mag nie ons verlosser en Messias Jesus (Yeshua) met ander godsdienste gelykstel nie, want Jesus het self gese dat Hy die enigste weg, waarheid en lewe na God is en die apostels ook baie duidelik dat daar slegs een naam gegee was deur God deur wie ons gered kan word en die hel Ou testament verwys na Jesus Christus.


Verdens is die landswette teen strydig met die wette van God met vreemde regte wat op 21 Maart elke jaar gevier word, naamlik goedkeuring van die moorde op ongebore babas, moordenaars se lewens wat gespaar word, korrupsie en beskerming van luiheid deur die welsyns staat en afgodery deur middel van die aanbidding van die regering. Mense lewens het geen waardes meer nie, veral as aborsies wettig is. God se wette is om ver gewerp deur dat die ou Grondwet wat gebaseer was op Deuteronium om plek te maak vir die sekulere anti-Gods en anti-Christelike wette van sekulere humanisme, wat ons God gegewe regte om Lewe, Vryheid en Strewe om voorspoed wat insluit eiendoms regte verwerp het.


Maar Angus Bakhand hulle wil gebeds byeenkomste reel en Cyril Ramaphosa ook nooi om vir hom te bid en te waarsku teen ons Boere Volk. Hy verkies dat ons die Gelofte Dag terug in God se gesig moet smyt en eerder aanhoer agter ander gode wat ons nie kan red nie deur middel van die versoeningsdag. Hoe kan daar versoening tussen mense plaasvind sonder versoening met God. Wat daardie swartetjie gese het om God rond te beveel, kom juis van die New Apostolic Reformation en die Faith Movement wat juis hierdie twak aanjaag omdat hulle geen vrees vir God het nie, wat God soos n genie in die Lamp behandel wat in diens van hulle is, wat absoluut godslasterlik is. God hou die reen weg weens die bloed vergieting van die bloed van baie ontskuldige plaasboere en Boervolk lede en and blankes wat vermoor word en erger nog die bloed van ongeboere babas. Maar Angus Bakhand hulle is nie bereid om God se vergifnis af te smeek en te bekeer van hul wee nie en ook nie bereid om die regering oor hul korrupsie en bleod vergieting en leuens aan te spreek nie, maar val eerde die Boervolk aan asof die die muishonde is, en tog is daar baie Afrikaners wat blindelings agter hom aanloop en alles glo en glo dat ons Boer Volk die is wat misdadig is terwyl die wat ons uitmoor ontskuldig is en eerder bereid is om die geloftedag te versaak ter wille van versoeningsdag. Die Bybel word heeltemal in die agtergrond verskuiwe en te veel is bereid om alles te glo.


Maar die Here het gese dat die gees van blindheid onder die gestuur sal word wat weier om God op te soek dat hulle enige leuen sal glo, soos wat ons vandag sien. Dit gaan oor groot massas terwyl Jesus gese het dat wyd is die weg wat lei na verdorwing en baie is hulle wat daarop is en nou is die Weg wat na die lewe lei en min is hulle wat die weg vind en dat ons aanbeveel word om op die nou pad te gaan.

 






1,901 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentários


bottom of page