top of page

BYBELSE BEGINSEL OOR IMMIGRASIE


Baiekeer word Mattheus 25:33 - 46 heeltemal verdraai deur die Godsdienstige Linkses om Sosialisme en Sosiale geregttigheid te probeer regverdig. Sal die deel later behandel om dit te weerlê. Vanaand sal ek my daarop fokus om te kyk wat se die Bybel ten opsigte van Immigrasie ook omdat die deel van Mattheus 25:33 - 46 heeltemal verdraai word om ons skuldig te laat voel oor hoe vreemdelinge behandel word. Nou die teks hier wat ek gaan plaas waar ek dit on perspektief sal sit.

Mattheus 25:33 - 46.

33 en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. 34 Dan sal die Koning vir die wat aan sy regterhand is, sê: Kom, julle geseëndes van my Vader, beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af. 35 Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was ‘n vreemdeling, en julle het My herberg gegee; 36 Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom. 37 Dan sal die regverdiges Hom antwoord en sê: Here, wanneer het ons U honger gesien en gevoed; of dors, en te drinke gegee? 38 En wanneer het ons U ‘n vreemdeling gesien, en herberg gegee; of naak, en geklee? 39 En wanneer het ons U siek gesien of in die gevangenis, en na U gekom? 40 En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen. 41 Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele. 42 Want Ek het honger gehad, en julle het My nie te ete gegee nie; Ek het dors gehad, en julle het My nie te drinke gegee nie. 43 Ek was ‘n vreemdeling, en julle het vir My nie herberg gegee nie; naak, en julle het My nie geklee nie; siek en in die gevangenis, en julle het My nie besoek nie. 44 Dan sal hulle Hom ook antwoord en sê: Here, wanneer het ons U honger gesien of dors of ‘n vreemdeling of naak of siek of in die gevangenis, en U nie gedien nie? 45 Dan sal Hy hulle antwoord en sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit nie gedoen het aan een van hierdie geringstes nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie. 46 En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe.


Hier praat Jesus van se broeders. Nou vroeër in die selfde evangelies het Jesus duidelik gesê dat die wat Sy wil doen, naamlik gelowiges. Ook in ons konteks die Gelowige Volksgenote. Hierdie mense word so dikwels geignoreer deur die Liberale godsdienstige leiers en eerder oorhandig word aand die gevare net ter wille daarvan om na die vreemdes om te sien en onwettige immigrasie te verdedig en dan ons skuldig laat voel deur guilt manipulasie deur hierdie mense.. Maar hierdie gedeelte sê duidelik dat dit aan ons broeders is wat so dikwels verwaarloos word. Die ergste van alles is dat hierdie mense dit met ander mense se geld doen, tipies van Liberalisme en Sosialisme. Laat ons kyk wat se die woord van God ten opsigte van Immigrasie.


Die eerste gedeelte hiervan wat ek hier gaan plaas is van Handelinge 17:24 - 28 wat juis dit so stel dat God die Landsgrense daar gestel het.


Handelinge 17:24 - 28.

4 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie. 25 Ook word Hy nie deur mensehande gedien asof Hy aan iets behoefte het nie, omdat Hy self aan almal lewe en asem en alles gee. 26 En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het, 27 sodat hulle die Here kon soek, of hulle Hom miskien kon aanraak en vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons nie; 28 want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag.


Tog kom hierdie Liberale kerk leiers wat insluit Agnus Bakhand hulle om vir ons te vertel dat ons moet ophou om mure te bou en eerder grense te verwyde omdat dit teen God gaan. Tog lees ons iets anders in Handelinge, naamlik dat God elke nasie wat Hy geskep het en hulle regoor die wereld geplaas het en op bepaalde plekke geplaas het en grense daar gestel het. Dit sluit ook in die Boere Republieke met vas gestelde grense wat die Britte ook geignoreer het en later die Republiek van Suid Afrika met die Tuislande wat gegrens het aan die Republiek van Suid Afrika (Blanke Suid Afrika) ter wille van diversiteit en Multi-Kulturealisme omdat die grense as ongeregtigheid beskou was en as boos. Ook word die VSA veroordeel omdat die hul grense wil bewaar en grensheinings oprig en dieselfde teen die Europese nasies waar Nationalisme weer opvlam. Want Nationalisme word as boosheid beskou deur Liberale predikers wat Angus Bakhand hulle insluit. Tog word dit nie veroordeel in die Bybel nie maar aanbeveel. God het Nationalisme in ons ingebou.


Elkeen van die nasies is geplaas waar die Here hulle geplaas het sodat hulle na God kan soek en vind. Maar die hele doel van globalisaie is om juis dit te verhoed en eerder n mengelmoes daar te stel sodat niemand God kan vind nie, maar almal onder die mag van Satan kan staan, soos met die Toring van Babel. Alles gaan om brûe te bou terwyl God ons nooit dit beveel het nie omdat daar slegs een brug gebou was, naamlik Jesus Christus tussen ons as mense en die Vader. Ook dieselfde Liberale predikers probeer ons te kry om terug te keer na Rooms Katolosisme in die naam van eenheid en vra snedig van waarteen wil die Protestante alweer protesteer? Hulle verstreur net die eenheid wat ons probeer bou! die Liberale predikers word genoem honde wat weer na hul braaksel wil terugkeer, veral omdat hulle die Protestante Herforming veroordeel. My vraag aan hulle is, hoekom weer terug keer na die Rooms Katolieke Kerk waar ons weet die Here ons van bevry het?


In Levitikus 17 sien ons hoe die Here die hele ding van Vreemdelinge behandel en in Levitikus 18:26 word ons juis beveel om nie die praktyke van die vreemdelinge te doen nie en die vorige hoofstuk dat enige een van die immigrante wat onder ons wil woon moet assimuleer in ons kultuur en geloof en hul ou nasie afsweer of hulle kan glad nie onder ons woon nie. Dieselfde word ook aan ons beveel in Levitikus 20 en weer in Levitikus 24:14 - 16 ook as die vreemdelinge teen ons Christelike geloof gaan om dit in ons eie land te ondermyn en omwerp gedood word. Dus of hulle assimuleer of hulle word verbied. Ook moet immigrasie beheer word om ons kultuur en identiteit te beskerm en bewaar. Ook in Exodus 12:38 - 51 word vereistes daar gestel, van die groep tot tien geslagte vanuit die vreemdelinge of immigrante totad hulle ten volle genaturalisser het en vermenging van bloed wat daar verbied word. Waar bloed vermeng word tot tien gelagte wat nie deel van die volk kan wees nie todat hulle ten volle na tien geslagte genaturaliseer is.


Hier in Exodus 34:15 en 16 word ons ook beveel om geen verbonde aan te gaan met die van die ander lande rondom ons nie en ook nie agter hul gode te gaan of te meng met hulle nie. Tog het FW de Klerk en Pik Botha hulle daaraan afgevee en Kommuniste onder Swartes en Blankes meer geonderhandel ter will van vrde, ons Blanke Landsgebiede weg gegee saam daarmee ons grense verwyder en nou van ons verwag om te meng met nie-Christen Blankes en anderkleuriges ter wille van kultuur vermenging en multi-kulturealisme, en sodoende die Boere Kultuur te vernietig en ook ons Boervolk te dwing om te meng met die Cape Dutch mense en Rooms Katolike mense en sekulariste en Moslems, vermengning van die Christendom.


Daar is sekere nasies wat Israel moes uitroei en geen onderhandeling met hulle voer nie. dieselfde wat betref met die ANC en ander Kommuniste wat insluit die PAC, SAKP, PFP, Moslem Jihadists wat uitgewis moes word ten volle tot die wat aan die organisasies nie meer bestaan nie. Maar Deklerk, PIK Botha en hul mede Verligtes het hulle nie daaraan gesteur nie en eerder die VN tevrede gestel en onderhandel met die ANC en nie net die Boervolk nie, maar ook die van die Zoeloes, Xhosa, Tswana, Pedi, Venda, Ndebele ens beroof van hul lande en grondgebiede en aan die ANC op n skinkbord oorhandig ter wille van die Rainbow Nation. Die hele Nuwe Suid Afrika van Mandela en De Klerk was vervloek gewees van die begin af omdat God se wette ten volle verontagsaam was ter wille van wat die VN wou gehad het, volle rebellie teenoor God. Ook die huidige Suid afrikaanse Regering is vervloek onder die Here omdat die regering onwettig is en dus kan ons nie vir die Nuwe Suid afrika bid soos wat Angus Bakhand en sy mense wil doen nie, want die GHelofteteenoor God was vergeet sowel as sy verbond wat ons met die Here het, en die feit dat ons ander gelowe laat inkom het soos die Halaal van die Moslems.


As ons die hele boek van Nehemia lees, sien ons dat die Here Nehemia geseën het daaroor, dus is dit ten volle Christelik om grense rondom ons nasies te bou om ons identiteit en kultuur en geloof te beskerm en so ook ons soereriniteit te beskerm en is Nationalisme ten volle Christelik terwyl Globalisasie ten volle satanies is omdat dit in rebellie teenoor God is

304 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page