top of page

Die Bybel Vs Homoseksualiteit


Wat se die Bybel oor homoseksualiteit? Hoekom daaroor nou praat. Vandag is daar te veel van die wat hul self Christene noem en niks teen homoseksualiteit wil sê nie en eerder neutraal wil bly, te veel wat politieke korrektheid wil beoefen. Daar is geen neutraliteit nie. Kom ons kyk na die volgende Bybel verse soos uit een gesit word.


Levitikus 18:22, 22 Met ’n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ’n mens met ’n vrou het nie. Dit is ’n gruwel.


Levitikus 20:13, 3 En as ’n man met ’n manspersoon gemeenskap het soos ’n mens met ’n vrou het, het hulle altwee iets gruweliks gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.


Roemeine 1:26 - 32, 26Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang. 28En omdat hulle dit nie die moeite werd geag het om God in erkentenis te hou nie, het God hulle oorgegee aan ’n slegte gesindheid, om te doen wat nie betaam nie:

29hulle is vervul met allerhande ongeregtigheid, hoerery, boosheid, hebsug, ondeug; vol nydigheid, moord, twis, bedrog, kwaadaardigheid; 30nuusdraers, kwaadsprekers, haters van God, geweldenaars, trotsaards, grootpraters, uitvinders van slegte dinge, ongehoorsaam aan die ouers; 31onverstandig, ontrou, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, onbarmhartig, 32mense wat — al ken hulle die verordening van God goed, dat die wat sulke dinge doen, die dood verdien — dié dinge nie alleen self doen nie, maar ook hulle goedkeuring skenk aan die wat dit doen.


1 Korintiërs 6:9 & 10, 9Of weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie? 10 Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.


Genesis 1:27 & 28, 27En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. 28En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.


Die bybel is baie duidelik. Geen debat verder daaroor nie. Ons het geen nodigheid om eers daaroo te bid nie. Ek is goed bewis dat daar Liberalistiese Kerk Leiers wat die Bybel so wil verdraai om ten gunste van die LGBTQ wil praat en die Christene wat vlgens Christelike waardes wil lewe af maak as haters, kwezelaars of dweepers en homofobe wil afmaak terwyl hull die sondes wat 'n gruwel voor God se oë is. Verdens sê Paulus ook aan die Romeine in die sendbrief aan hulle geadreseer ook in Romeine 12:2 soos volg: 2En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. Maar vandag probeer baie van die godsdienstige linkses gelykvormig aan die wereld te wees om net aanvaarbaar te wees aan die wereld in die naam van tolleransie en liefde.


Verdens, as ons dan so tegemoet komend moet wees teenoor die LGBTQ deur om hulle toe te laat om dieselfde geslag huwelik te wil te hê, dan gaan hulle nog meer vereis totdat die Christelike Gemeenskappe ten volle uitgewis is en vol doen aan die vereistes van die LGBTQ. Hulle sal verwag dat ons aan hul aksies moet deel neem en goed keur ook. Hulle sal selfs die wat teen hulle is uit die werk plek sal werk of selfs hul besighede ten gronde laat gaan, soos ons dit reeds gesien gebeur het in die Liberale deelstate van die VSA sowel as in die liberale stede soos Atlanta, georgia waar die Branweer Hoof af gedank was, oortreding? Omdat hy in sy private skrywe aan sy Bybel Studie Groep teen die selfde geslags huwelikke gepraat het. Deur middel van die Southern Poverty Law Center wat die Haat Kaart opgestel het waar baie Christen groep daarop gesit is, soos die Family Research Center, American Family Action, Eagles Forum, Olive Branch Ministry, D James Kennedy Ministry sowel as die SA Teaparty Republic, sowel as ook die organisasies wat vir die Boervolk opstaan, rede? Omdat ons in die pad van Kulturele Marksisme staan.


Genesis 1:27 & 28 staan ook in gevaar, omdat man en man en vrou en vrou nie nageslagte kan voort bring en vermeerder nie. Dit is on natuurlik. Ons wat as Blank gebore is, is Blank en kan dit nie verander nie, so ook die wat as swart gebore is presies dieselfde. Maar niemand is gebore 'n lesbiese of moffie nie, maar hulle is dit uit hul eie vrye keuse uit hul rebellie teenoor God nadat hulle God se wette verwerp het. Kan jy 'n homoseksueel wees en 'n Christen? Die antwoord is nee. As jy 'n Christen is, dan kan jy nie meer in sonde lewe nie, maar moet sterwe teenoor die sondes om vir God te lewe. Ons kan glad nie meer in sonde lewe nie. Maar die Progresiewe wat hul self Christene noem ignoreer wat die Bybel sê net omdat dit as haat spraak gesien word en vir ons vertel dat jy nie mag oordeel nie, omdat hulle die sondes lief het en die Bybel verdraai om voor te gee dat ons nie sondes mag aan spreek nie. Ek sal dit ook nog behandel soos Jesus Christus dit self uit een gesit het en ook Paulus die apostel self. Die LGBTQ stel nie belang om net saam te bestaan met ons nie, maar wil ons uit die weg kry en die Christendom vernietig uit hul haat teen God.

222 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page