top of page

KAPITALISME VS SOSIALISME.

UNIE VAN SUID AFRIKA GERGOND OP BEDROG, LEUENS EN MISLEIDING


Op grond waarvan was die Unie van Suid Afrika tot stand gebring en hoe? Dit is 'n belangrike vraag om te beanwtwoord om sodoende te kan verstaan wat aangaan vandag. Dit is alles gegrond op die aanloop tot die stigting van die Unie van Suid Afrika. Ons kan dit nog verder terug vat tot die tydstip van die Londonse Sending genootskap onder leiding van John Philp op die Oosgrens wat gelei het tot die Groot Trek. die eerste een van die Cape Dutch, ene sendeling Kemp wat toe reeds begin het met leuens teen die grens Boere. Volgende John Philip wat die Boere beskuldig het oor Grond en Vee Diefstal wat nooit plaas gevind het nie. Daarna verdere leuens gegrond op niks dat die swartes voor die Blankes in Suid Afrika gekom het. Ook dit is vals omdat die eerste groep Swartes slegs in 1709 aangekom het terwyl die eerste Hollanders reeds aan die Kaap gekom het 1598. Die Vrijburgers wat na vore gekom het tydens die tyd van Jan Van Riebeeck en later ooswaarts getrek het ter wille van vryheid weens die korrupsie in die bestuur van die Kaap Kolonie sedert die tyd van WA Van Der Stel en daarna en die Here XVII van die Hollands Oos Indiese Kompanje. Die Boer volk kom vanuit die Vryburgers wat ooswaarts getrek het en aan die Oos Grens kom vestig het.


Daarna die Groot Trek terwyl ons deur die Kerk Leiers veroordeel was omdat hulle die Brtise bewind verkies het. Sedert dien vir wat die Cape Dutch saam met hul losies gewerk het vir die ondergang van die Boer Volk. Die Republiek van Natalia het geval vanwee die leuens deur die Londonse Sending genootskap sowel as die leiers van die Cape Dutch wat die Boere in Natal valslik beskuldig het wat die Zoeloe se grond wou besteel, weereens vals. Daarna die Boere Republiek, Oranje Vrystaat en die ZAR. Ons was toe vry, maar die Cape Dutch was nog nie klaar nie en saam met hul losies gewerk aan planne om die republieke tot 'n val te bring, selfs deur middel van infiltrasie. Die eerste geleentheid was Cicil John Rhodes saam met wie die afrikanerbond gewerk het om die Boere Republieke te vernietig en om die Boere terug te dwing Kaap toe en die be-eindiging van die Gelofte. Rhodes het toe reeds op bedrieglike wyse gewerk om die diamand velde te verkry deur middel van bedrog met die hulp van die Afrikanerbond en die Britse Parlement gegrond op leuens, aneksasie van die Noord Kaap en verbreking van die Zand Rivier Konvensie. Volgende stap op die Goud Velde van die Witwatersrand en die fasilitasie van die inval van die ZAR deur Rhodes, Jameson en andere wat ook Indiërs ingevoer het en om'n moskee op te rig in Johannesburg. eerste poging van die aneksasie en inval het gefaal en Rhodes moes terug Kaap toe. Rhodes is ook verantwoordlik vir die moord op Barney Banato om hom uit die weg te ruim. Rhodes was ook 'n Moffie en radikaal Links gewees en wat goedkoop arbeid ingevoer het en begin met arbeid. Milner neem oor en die Afrikanerbond stuur Generaal Smuts on die ZAR te infiltreer, dus 'n mol wat daadwerklik gewerk het om Krure en sy administrasie te ondermyn wat betref met immigrasie beheer wat gelei het tot die Anglo Boere Oorlog.


Piet Joubert wat verbitterd was teenoor Kruger het veraad teen die ZAR gepleeg deur om Smuts in te kry as Prokureer Generaal om die weg te baan na die Anglo Boere Oorlog. Joubert het die gety gedraai ten gunste van die Britte deur om te weier om die komandos te stuur om Botha te help om die Britte te verslaan. Daarna die verskroeide aarde beleid waar slegs Vrymesselaars se huise gespaar was en veraad deur die joiners gewees. Smuts het ook die terme van die be-eindiging van die Anglo Boere Oorlog opgeteken waar die Boere hul gronde kwyt is en ontwapening af gedwing was om sodoende die Boere Republieke uit die weg te ruim om te lei na die Unie wording. Maar ons as boere het nog glad nie gaan lê nie maar om op te staan, vanwaar die Afrikanerbond toe gewerk het op hul volgende strategie, instrominge van ander volkere ter wille van goedkoop arbeid en om later apartheid in te voer om ons fokus eerder daarop te fokus as om ons Boere Republieke terug te kry en stigting van politieke partye. Stijdom moes uit die weg geruim word om te verhoed dat die boere Republieke herstel word. Daarna moes Verwoerd uit die weg geruim word nadat Suid Afrika 'n Republiek geword het en swart tuislande herstel was, wat die vrees aangewakker het dat die Boere Republieke herstel sou word. John Vorste kom to in die prent deur die Broederbond (Afrikaner Broederbond) om te begin met die be-eindiging van die tuislande en om alle grond, veral die van die Boere Republieke aan die ANC Kommuniste te oorhandig.


FW de Klerk het dit voltooi en van toe die laaste fase, volksmoord van die Boervolk met die hulp van die ANC/EFF/BLF Kommunisties organisasies met valse beskuldigings teen ons, Finale Aanslag. Tussen 1902 en 1994 het die Cape Dutch/Kaapse Afrikaners hard gewerk om ons boervolk se identiteti en erfenis te probeer vernietig en selfs so ver gegaan in die naam van eenheid ons belet en verbied om ons self Boere te noem en vandag gaan dit steeds voort met die doel om ons identiteitsloos te maak soos spoke, kraak ons ook graag af deur om ons dwarstrekkers te noem en te sê dat ons moet ophou om ons self Boere te noem en probeer om die ware Vierkleur, ZAR vlag te vernietig deur om n valse vierkleur wat die oranje instede van rooi in het.


Maar wat sê die Bybel oor hierdie aksies?


Kom ons kyk na Miga 2: 1 - 9: 1 Wee die wat onreg uitdink en kwaad smee op hulle bedde; by die môrelig voer hulle dit uit, want dit is in die mag van hulle hand. 2 Ja, hulle begeer velde en roof dit; ook huise en neem dit. So pleeg hulle dan geweld teenoor die man en sy huis, teenoor die mens en sy erfdeel. 3 Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek bedink onheil teen hierdie geslag, waar julle jul nekke nie sal kan uittrek nie, en waarby julle nie regop sal kan loop nie; want dit sal ‘n tyd van onheil wees! 4 In dié dag sal hulle ‘n spotlied oor julle aanhef en ‘n klaaglied sing: Dit is gedaan—sal hulle sê—ons is heeltemal verwoes; die eiendom van my volk laat Hy van besitter verander. Hoe neem Hy dit van my af! Aan die afvalliges deel Hy ons velde uit. 5 Daarom sal daar vir jou niemand wees wat die meetsnoer werp in’n erfdeel in die vergadering van die HERE nie. 6 Moet nie profeteer nie! sê die valse profete. As ‘n mens hieroor nie mag profeteer nie, sal die beskimping nie ophou nie! 7 Mag dit gesê word, o huis van Jakob: Sou die HERE dan ongeduldig wees? Of is dit sy dade? Is my woorde nie vriendelik teenoor hom wat as opregte wandel nie? 8 Maar reeds vroeër het my volk vyandig opgetree. Julle pluk die mantel af, weg van die kleed van die wat in gerustheid verbygaan, wat afkerig is van oorlog. 9 Die vroue van my volk verdryf julle uit die huis wat hulle liefhet; van hulle kinders neem julle my sieraad weg in ewigheid.


Die Here se oordele gaan baie sterk wees oor hierdie mense wat voort gaan met hul aksies teen die Boervolk. Die hele skepping van die Unie van Suid Afrika het geen seëninge van die Here weg gedra nie omdat dit gegrond was op onderduimsheid, korrupsie, leuens, bedrog en misleiding gegrond was sowel as roof van Boere Grond en vernietiging van lewens deur middel van die verskroeide Aarde Beleid ter wille van die Multi-Kulturealisme, wat ook die grondlegging van die Nuwe Suid Afrika is van post-1994. Die huidige vlag van die Nuwe Suid Afrika is ook bekom deur middel van heksery as 'n simbool van oorwinning oor die Boervolk. Sal die hele ding van die vlag ook verduidelik.


Grense was verwyder gewees om die Unie van Suid Afrika te skep teen die wil van die Boervolk en ander volkere soos dit in die volgende tekste sê: In Deuteronium 19:14 sê dit soos volg: 14 Jou naaste se grenslyn, deur die voorvaders getrek in jou erfdeel wat jy sal erwe in die land wat die HERE jou God jou sal gee om dit in besit te neem, mag jy nie verlê nie. Ook in deuteronium 27:17 sê dit soos volg: 17 Vervloek is hy wat sy naaste se grenslyn verlê; en die hele volk moet sê: Amen. In Spreuke 22:28 sê dit soos volg: 28 Die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, moet jy nie verlê nie. en ook in Spreuke 23:10 & 11 sê dit soos volg: 10 Verlê die ou grenslyne nie, en kom nie op die landerye van die wese nie. 11 Want hulle Verlosser is sterk, Hy sal hulle saak teen jou verdedig. Elkeen van hulle is in konteks wat duidelik Eiendoms Regte beskerm en ook in die Nuwe Testament deiselfde.


Die Nuwe Suid Afrika ook op presies dieselfde wyse, ook verwydering van grense teen die wil van die Boervolk en die verskillende stamme, als ter wille van die wense van die NWO en die ANC mense en die Afrikaner Broederbond self wat alles in die geheim gedoen het en gelieg het en bedrieg het. Nou kom van die mense en probeer die here vra om die nuwe Suid Afrika te werk wat op afgodery, bedrog, leuens, wetteloosheid en rowery gebou is en die Suid Afrika wat gebou is op 1910 se Unie wat op die selfde wyse gebou was en ter selfde tyd die Boervolk beskuldig van verdeeltheid omdat ons nog ons identiteit wil behou en die Gelofte Dag nog wil hou. Mense, die Suid Afrika soos ons dit nou ken moet ten einde kom en val, ons kan nie verwag dat die Here die huidige Suid Afrika moet seën nie maar slegs sodra die Boere Republieke weer herstel is en die wat verantwoordlik was vir die ondergaan van die Boere Republieke mee teen opgetree was

50 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page