top of page
Writer's pictureGideon Prinsloo

HOOFSTROOM MEDIA ONTBLOOT AS BEDROG SPUL EN PROPAGAND


Hoewel ek simpatie het teenoor die skietery by die Joodse sinagoge op Pittsburg in Pennsylvania, het ek n paar opmerkings hier. Eerstens het ide skietery nie plaasgevind as gevolg van President Trump se rhetoric niemaar eerder as gevolg van die van Obama, Nancy Pelosi en Mad Maxine Waters wat roep vir geweld teen Jode, Wit mense en Christene terwyl hulle Moslems beskerm. Tweedens dat Mad Maxine Waters en Moffie Don Lemmon van die Clinton/Communist News Network (CNN) wat die Southern Poverty Law Center (SPLC) wat alle Blankes wereld wyd as die grootste bedryging aangee vir die VSA en baie van die konserwatiewe groep, insluitende die SA Teaparty Republic onder Haat Groep klasifiseer as Homofobies, Islamofobies, Sexiste en Islamofobies en rasiste volgens die Southern Poverty Law Center terwyl baie van die Militante Moslem Groep en LGBTQ groepe en Militante Feministiese groep sowel as Swart Supramacist gorepe vry spring daarvan en beskerm word.

Verdens is my vraag, daar was elf Jode by die Sinagoge dood geskiet te Pittsburgh, Pennsylvania dood geskit en die Hoofstroom Media is baie sterk daarop, nuusblaaie en hooftrekke is vol daarvan. Hier is my vraag. Waar is die uitroep en dekking van die Volksmoord op ons Boervolk? Reeds meer as 120'000 van ons wreedhartig vermoor deur anti-wit ANC/BLF/EFF terroriste terwyl die DA ook die Volksmoord ontken en ons wat bewusmaking doen beskuldig van rasime en haat. Waar is die uitroep daarvan? Hoor n doodse stilte van die Hoofstroom Media soos gewoonlik, want dit weerle die Hoofstroom Media se Narratief dat Blankes die Booswigte is en swart terroriste die arme slagoffers is wat nie rasisties kan wees nie. Daar word baie Blankes verkrag deur die Moslems en Blankes duer Moslems in europa vermoor deur Moslems, tog is die Media doodstil daaroor, net soos hulle doodstil is oor die bloedigste vervolging van Christene deur Msolems, want dit pas nie hul narratief van Islam wat sogenaamd n godsdiens van vrede is wat deur Christene en Jode verduk word. Nee hulle sal eerder fokus op die Israelies in Israel en Blankes wat sogenaamd vol haat is wat die Moslems sogenaamd vervolg.

Hier is die feite, Islam is n doods kultus wat uitbrei deur middel van oorlog en die punt van die swaard. Ook, die Hoofstroom Media kan glad nie vertrou word nie, want hulle stel nie belang om nuus te bring en verslagewers te wees nie. Die Media word deur die Globaliste Elitists beheer en is daar vir een doel en een doel alleen, Propganda, naamlik om die massas te breinspoel om die Nuwe Wereld Orde te aanvaar. Geen wonder dat hulle hul mede NWO lede wat sogenaamd predikers is soos Angus Bakhand wat die Reenboog Nasie gemors in ons kele wil afdwing met Multi-Kulturealisme en diversiteit. Siener van Rensburg het ons juis gewaarsku dat ons in n tyd sal kom waar die nuus op sy skaarste sal wees en ons in die duisternis gehou gaan word. Maar hierdie Nuwe Wereld Orde mense sal val en sal hard val.

Verdens kan ons geen Nuus Media en Media oor die aglemeen vertrou nie, want dit gaan oor misinformasie en om ons Blanke Bevolking en Christene te probeer beskaamd met die doel om ons te kry om verskoning te vra vir denkbeeldige misdade waaraan ons nie eers skuldig is nie. Mense, hou op om die Media te vertrou, hulle lieg vir jou en is sellektief wat hulle sal dek en wat nie om hul propaganda te versterk. Hulle maak stories op wat vals is en verkoop dit vir soet koek vir ons. Geen wonder dat hule dood stil is oor die Volksmoord teen ons Boervolk nie en oor die Islamitiese geweld in Europa nie. want anders word hulle ontbloot vir wat hulle is, leuenaars en bedrieers. Daarom dat ons alternatiewe Media het onder ons verkeie groep buite die Hoofstroom Media wat ook Maroela Media insluit.

Dit is net my opmerking hier

24 views1 comment

Recent Posts

See All

1 Comment


gprinsloo
gprinsloo
Nov 12, 2018

Die Hoofstroom Media kan glad nie vertrou word nie, want al wat hulle doen is om te lieg en besig met propaganda om hul agenda deur te voer en om ons van ons vryheid te roof

Like
bottom of page